2015 Maleisiese Grand Prix

Die 2015 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 29 Maart 2015 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Ferrari gewen met Lewis Hamilton tweede in 'n Mercedes.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy